Tangsjan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tangsjan
唐山
Font at Tangshan, Hebei - Mobile World.jpg
Ligging van Tangsjan op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Tangsjan
Tangsjan
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 39°36′00″N 118°10′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hebei
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Wang Xuefeng (王雪峰)
 - Burgemeester Chen Guoying (陈国鹰)
Oppervlak
 - Stad 17 040 km²  (6 580 vk m)
 - Water 3 568 km² (1 378 vk m)
 - Stedelik 3 596 km² (1 388 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 7 577 284
 - Digtheid 440/km² (1 200/vk m)
 - Stedelik 3 163 152
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 880/km² (2 300/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 063000
Skakelkode(s) 315
Webwerf: tangshan.gov.cn

Tangsjan (Sjinees: 唐山) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 7 577 284 in 2010. Die stad is geleë in die noordooste van Sjina, oos van die hoofstad Beijing en noordoos van Tianjin. Tangsjan is op 28 Julie 1976 deur 'n aardbewing, wat 7,8 op die Richterskaal gemeet het, verwoes en later heropbou. Die stad is nou 'n belangrike toeristebestemming en industriële stad.