Tarente

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tarente
Ponte girevole.JPG
Ligging van Tarente op 'n kaart (Italië)
Tarente
Tarente
Koördinate: 40°28′00″N 17°14′00″O Koördinate: 40°28′00″N 17°14′00″O
Land Vlag van Italië Italië
Streek Flag of Apulia.svg Apulië
Provinsie Tarente
Regering
 - Burgemeester Ippazio Stefàno
Oppervlak
 - Stad 209,64 km²  (80,94 vk m)
Hoogte 15 m (49 vt)
Bevolking (30 April 2012)
 - Stad 195 882
 - Digtheid 934,37/km² (2 420/myl2)
Poskode 74121-74122-74123
Skakelkode(s) 099
Webwerf: comune.taranto.it

Tarente (Italiaans: Taranto) is 'n hawestad aan die Middellandse See. Die stad lê in Suid-Italië (Apulië). Taranto is 'n toeristebestemming en vervul 'n ekonomiese rol op regionale vlak.