Tasmanië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tasmania
Tasmanië
Vlag Landswapen
(Vlag van Tasmanië) (Landswapen van Tasmanië)
Bynaam : Island of Inspiration; The Apple Isle; Holiday Isle; Tassie
Leuse : "Ubertas et Fidelitas" (Vrugbaarheid en Betroubaarheid)
Tigris-Australia location Tasmania.svg
Ander deelstate en gebiede van Australië
Land Flag of Australia.svg Australië
Hoofstad Hobart
42°52′S 147°19′O
Grootste stad Hobart
Goewerneur Peter Underwood
Premier David Bartlett (ALP)
Oppervlakte 90 758 km²
 - Land 68 401 vk km
 - Water 22 357 vk km (24,6%)
Bevolking (2009)
 - Totaal 502 600 inw.
 - Digtheid 7,35 inw./vk km
Posafkorting TAS
Tydsone UTC +10
Webwerf www.tas.gov.au

Tasmanië (Engels: Tasmania) is die grootste eiland en die kleinste[1] deelstaat van Australië. Met 'n bevolking van net meer as 500 000, is dit die 6de mees bevolkte staat in Australië. Hobart, die hoofstad, het 'n bevolking van 219 287 mense (2008). Die eiland is vernoem na Abel Tasman.

Verwysings[wysig]

Vlag van Australië Australië Wapen van Australië
Deelstate: Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede: Australiese HoofstadgebiedJervisbaaigebiedNoordelike Gebied
Eksterne gebiede: Asmore- en Cartier-eilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland