Tegniese Universiteit van München

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tegniese Universiteit van München
Technische Universität München
Technische Universitaet Muenchen-1.jpg
Hoofgebou van die Universiteit

Leuse: Die unternehmerische Universität
Leuse in Afrikaans: Die entrepreneuriese universiteit
Leuse in Engels: The Entrepreneurial University
Gestig: 1868
Tipe: Openbare universiteit
Befondsing: €1,17 miljard[1] (2013, insluitend hospitaal)
President: Wolfgang A. Herrmann
Personeel: 9 704[1] (2013)
Studentetal: 35 979[1] (wintersemester 2013/14)
Ligging: München, Beiere, Duitsland
48°8′55″N 11°34′5″O Koördinate: 48°8′55″N 11°34′5″O
Affiliasies: TU9, ATHENS, GE4, EUA, TIME, CESAER, EuroTech Universities
Webtuiste: tum.de

Die Tegniese Universiteit van München of TUM (Duits: Technische Universität München) is 'n universiteit geleë in München, Duitsland. Dit is een van die grootste tegniese universiteite in Duitsland. Die universiteit het ongeveer 32 500 ingeskrewe studente. Die universiteit is in 1868 geopen.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 (de) Die TUM in Zahlen”. TU München. URL besoek op 2 Junie 2014.

Eksterne skakels[wysig]