Teide

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Teide
Teide and Caldera 2006.jpg
Die vulkaan Teide en die caldera,
soos gesien vanuit die suide
Ligging: Tenerife, Kanariese Eilande (Spanje)
Hoogte: 3 718 meter
Reeks: Teide-massief
Koördinate: 28°16′00″N 16°38′00″O
Bergtipe: Stratovulkaan
Laaste uitbarsting: 1909
Teide 3D - version1.gif
Teide in 3D
Teide 3d - version2.gif
Teide in 3D

Die Pico del Teide [ˈpiko ðel ˈtejðe] op die Kanariese eiland Tenerife is Spanje se hoogste bergpiek. Op 'n hoogte van 3 718 meter is dit ook die derde hoogste eilandvulkaan op aarde.[1]

Die Pico del Teide maak deel uit van die munisipaliteit La Orotava. Van die berggebied is 18 990 hektaar tot nasionale park verklaar. Die Nasionale Teide-park is tans een van die mees besoekte parke in Europa en word deur UNESCO sedert 2007 as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings[wysig]

  1. UNESCO, "Teide National Park"; besoek op 15 Junie 2012

Eksterne skakels[wysig]