Tel Aviv distrik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Tel Aviv distrik in Israel (rooi)

Die Tel Aviv distrik (Hebreeus: מחוז תל אביב) is die kleinste van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Tel Aviv. In 2008 het die distrik 'n bevolking van sowat 1,2 miljoen gehad.


Distrike van Israel Flag of Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Tev Aviv | Sentrale | Suidelike