Teleostei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Teleostei
Tydperk: Jura – Onlangs
Bo na onder: Retroculus lapidifer, Labrisomus nuchipinnis, Ogcocephalus notatus, Acanthurus coeruleus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei

Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.

Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).[1][2][3]

Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek.[4] Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.[5][6]

Taksonomie[wysig]

Visse in hierdie infraklas kan in 12 superordes en 42 ordes onderverdeel word:

Verwysings[wysig]

  1. R. Froese and D. Pauly (editors) (Februarie 2006). “FishBase”.
  2. Nelson, Joseph S. 2006. Fishes of the World. Wiley, N.Y. ISBN 0-471-25031-7.
  3. Helfman G. Collette B. & Facey D. 1997. The diversity of fishes. Blackwell, Oxford. ISBN 0-86542-256-7
  4. Ben Waggoner (1995-07-17). “Telostei”. Museum of Paleontology, University of California, Berkeley. URL besoek op 2006-06-08.
  5. Video of a slingjaw wrasse catching prey by protruding its jaw
  6. Vidio van 'n snoek wat sy prooi vang
  7. In ITIS word Gobiesociformes geplaas as onderorde Gobiesocoidei van die orde Perciformes.
  8. In ITIS word Syngnathiformes geplaas as onderorde Syngnathoidei van die orde Gasterosteiformes.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Teleostei (kategorie)