Telugu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Telugu
తెలుగు
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 70 miljoen[1]
Taalfamilie: Dravidies
 Suid-Sentraal
  Telugu 
Skrifstelsel: Telugu skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Andhrapradesj (Vlag van Indië Indië)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: te
ISO 639-2: tel
ISO 639-3: tel 
Verspreiding van Telugu

Telugu (తెలుగు) is 'n Dravidiese taal en word deur 70 miljoen mense in Suidoos-Indië gepraat. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhrapradesj. Telugu word in die Telugu skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Telugu