Temboes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nelson Mandela, die internasionaal bekendste Temboe.

Die Temboes of Tamboekie (Xhosa: abaThembu) is 'n Xhosa-stam in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die internasionaal bekendste Temboe was Nelson Mandela. Walter Sisulu was ook van Temboe herkoms. Die land waarin hulle gewoon het was bekend as Temboeland.

Sien ook[wysig]

  • Negende Grensoorlog (1877–1879) (Oorlog van Ncayecibi / Oorlog van Mfengu-Galeka / Oorlog van Tamboekie)