Temminckse strandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Temminckse strandloper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris
Spesie: C. temminckii
Binomiale naam
Calidris temminckii
(Leisler, 1812)
Calidris temminckii distribution map.png
Sinonieme

Erolia temminckii

Die Temminckse strandloper (Calidris temminckii) is 'n skaars voël en somerswerwer wat vyf keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël oorwinter gewoonlik noord van die ewenaar. Die voël is 13 - 15 cm lank, 18 - 30 g groot met 'n vlerkspan van 35 cm. In Engels staan die voël bekend as die Temminck's Stint.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calidris temminckii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.