Tendai Mtawarira

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tendai Mtawarira Sportportaal
Tendai Mtawarira.jpg
Volle naam Tendai Nihal Mtawarira
Geboortedatum 1 Augustus 1985 (1985-08-01) (28 jaar oud)
Geboorteplek Harare, Zimbabwe
Lengte 1,86 m
Gewig 116 kg
Bynaam The Beast
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Loskopstut
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
2007-huidig Natalse Haaie 47 (20)
korrek op 25 November 2013.
Super Rugby    
2007-huidig Sharks 88 (10)
korrek op 25 November 2013.
Nasionale span(ne)    
2008- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 53 (10 [1])
korrek op 25 November 2013.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool Peterhouse Schools, Marondera

Tendai Mtawarira (* 1 Augustus 1985, Harare, Zimbabwe) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie op stut speel.

Hy speel sy eerste toets vir die Springbokke teen Wallis op 4 Junie 2008.

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]