Tenerife

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tenerife
Satellietbeeld van Tenerife
Satellietbeeld van Tenerife
Geografie
Ligging Spanje, Atlantiese Oseaan
Koördinate 28°19′N 16°36′W
Argipel Kanariese Eilande
Totale eilande 13
Hoofeilande Teneriffa, La Graciosa, Fuerteventura, Alegranza, Gran Canaria, Lobos, Lanzarote, Montaña Clara, La Palma, Roque del Este, La Gomera, Roque del Oeste
Oppervlak 2 034,38 vk km
Hoogste punt Teide 3 718 m
Administrasie
Vlag van Spanje Spanje
Outonome Gemeenskap Kanariese Eilande
Hoofstad Santa Cruz de Tenerife
Grootste stad Santa Cruz de Tenerife (221 956)
Demografie
Bevolking 908 555
Grootste eiland van die Kanariese Eilande en mees digbevolkte eiland van Spanje
Vlag van Tenerife
Wapen van Tenerife
Kaart van Tenerife
Die Teide

Tenerife is die grootste eiland van die Kanariese Eilande en die digsbevolkte eiland van Spanje. Dit is in die middel van die eilandgroep geleë.

Dit het 'n bevolking van 908 555 inwoners en 'n oppervlakte van 2 034,38 km2. Die hoofstad is Santa Cruz de Tenerife. Nog 'n groot stad is San Cristóbal de La Laguna, 'n Unesco-wêrelderfenisgebied.

Nog 'n wêrelderfenisgebied is die Teide- Nasionale Park met die bergpiek Teide – op 3 718 meter die hoogste punt van Spanje en die derde grootste vulkaan in die wêreld vanaf sy basis.

Eksterne skakels[wysig]