Ternopil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ternopil
Тернопіль
'n Straattoneel in Ternopil
'n Straattoneel in Ternopil
Vlag van Ternopil
Vlag
Wapen van Ternopil
Wapen
Ligging van Ternopil op 'n kaart (Oekraïne)
Ternopil
Ternopil
Koördinate: 49°34′N 25°36′O Koördinate: 49°34′N 25°36′O
Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
Oblast Ternopil
Stigting 1540
Oppervlak
 - Stad 72 km²  (27,8 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 218 641
Webwerf: www.rada.te.ua

Ternopil (Oekraïens: Тернопіль; Pools: Tarnopol) is 'n stad in westelike Oekraïne met ongeveer 218 duisend inwoners (2010). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Ternopil-oblast. Ternopil is deur Jan Tarnowski in 1540 gestig.

Susterstede[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]