Thaba-Tseka

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thaba-Tseka
Leribe
Thaba-Tseka se hoofstraat.
Thaba-Tseka se hoofstraat.
Ligging van Thaba-Tseka op 'n kaart (Lesotho)
Thaba-Tseka
Thaba-Tseka
Koördinate: 29°32′0″S 28°36′0″O
Land Vlag van Lesotho Lesotho
Distrik Thaba-Tseka
Bevolking (2004)
 - Stad 6 000
Tydsone SAST (UTC+2)

Thaba-Tseka is 'n dorpie in Lesotho en is die kampdorp (hoofstad) van die land se Thaba-Tseka-distrik. Dit het 'n bevolking van ongeveer 6 000 mense (2004).

Infrastruktuur[wysig]

In Thaba-Tseka kan winkelgeriewe, 'n bank, 'n poskantoor, verskeie institute van hulporganisasies asook 'n hospitaal gevind word.

Eksterne skakels[wysig]