Thabana Ntlenyana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Thabana Ntlenyana
Ligging: Lesotho / KwaZulu-Natal Suid-Afrika
Hoogte: 3 482 meter
Prominensie: 2 390 meter
Reeks: Drakensberge
Koördinate: 29°28′00″S 29°16′00″O
Datum van eerste bestyging: 1951
Maklikste roete: Voetslaanpad

Thabana Ntlenyana is die hoogste bergpiek (3 482m) in Suidelike Afrika. Die piek is net noord van die Sanipas in die Drakensberg, in oostelike Lesotho geleë, en kan slegs via die Sanipas bereik word.[1]

Sien ook[wysig]

Lys van Bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings[wysig]