Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Thabazimbi
Kaart van Suid-Afrika wat Thabazimbi in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Waterberg
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM361
Hoofstad Thabazimbi
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Xhosa
Area 11 190 km²  
Bevolking 85,234 (2011)

Die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.