Thanksgiving-ete

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Tradisionele Thanksgiving-ete

Die Thanksgiving-ete, 'n groot feesmaaltyd waartydens veral geroosterde kalkoen bedien word, vorm saam met die familiebyeenkoms die middelpunt van huidige Thanksgiving-feesvierings in die Verenigde State en Kanada. Die oorgrote meerderheid geregte van die Amerikaanse Thanksgiving-tradisie bevat bestanddele wat inheems aan die Nuwe Wêreld is en volgens historiese oorlewerings deur Eerste Nasies-stamme aan die Pelgrimvaders gegee is. Die meeste klassieke tradisies, wat met Thanksgiving vereenselwig word, baseer nogtans op mites wat eers later ingevoer is.[1]

'n Soortgelyke feesmaal word dikwels ook op Kersdag en Nuwejaarsdag bedien.

Verwysings[wysig]

  1. Dickson, J.G. (National Wild Turkey Federation): The Wild Turkey. Stackpole Books 1992, bl. 10