The Drums

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
The Drums
Oorsprong Brooklyn, New York Stad (VSA)
Genre(s) Postpunk, indiepop
Aktiewe jare 2008 – hede
Uitgewer(s) Island Records, Moshi Moshi Records, Downtown Records, Pop Frenzy Records
Webwerf thedrums.com
Last.fm thedrums.com
Lede Jonathan Pierce (stem)
Jacob Graham (kitaar)
Adam Kessler (kitaar)
Connor Hanwick (tromme)
Portal.svg Musiekportaal

The Drums is 'n Amerikaanse musiekgroep uit Brooklyn, New York Stad,[1] met lede van die voormalige groep Elkland (voorheen ook Goat Explosion). Die groep het platekontrakte met Moshi Moshi en Island in die VK, Popfrenzy in Australië en Downtown in die VSA.

Diskografie[wysig]

Albums[wysig]

  • The Drums (Moshi Moshi en Island Records, 7 Junie 2010)

Enkelspelers[wysig]

  • Let's Go Surfing (2009)
  • I Felt Stupid (2009)

Eerste amptelike enkelspelers van hul debuutalbum:

  • Best Friend (2010)
  • Forever and Ever Amen (29 Mei 2010)

Elke enkelspeler is deur 'n promosiemusiekvideo begelei.

EP's[wysig]

  • Summertime! (Moshi Moshi, 2009)

Verwysings[wysig]

  1. Davis, Rebecca Willa (August 31, 2009). "Band Crush: The Drums", Nylon. Retrieved 2009-10-19.

Eksterne skakels[wysig]

Musiekvideo's[wysig]