The Independent

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

The Independent is 'n Britse koerant wat sedert 1986 daagliks in die Verenigde Koninkryk verskyn. Hulle susterkoerant, Independent on Sunday verskyn op Sondae.

Daar is egter ook koerante in ander lande wat dieselfde naam dra, soos:

  • The Independent (Bangladesh), Engelse koerant wat in Bangladesh en Dhaka uitgegee word.
  • The Independent (Dominica), koerant wat vanaf 1996 tot 2000 in Dominica gepubliseer is.
  • The Independent (Perth), gepubliseer in Wes-Australië vanaf 1969 tot 1986.

Daarbenewens is daar ook 'n paar Engelse rolprente wat "The Independent" gedoop is, onder ander:

  • The Independent (2000), met Jerry Stiller.
  • The Independent (2007), 'n Australiese film.