Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Theewaterskloof
Kaart van Suid-Afrika wat Theewaterskloof in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC031
Hoofstad Caledon
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Sotho
Area 3 232 km²  
Bevolking 108,790 (2011)


Die Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Regering[wysig]

Theewaterskloof Munisipaliteit word deur 'n 23-lid raad regeer, en is opgedeel in 12 kiesafdelings.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: