Theewaterskloofdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Theewaterskloofdam
Suid-oos aansig van die Theewaterskloofdam
Suid-oos aansig van die Theewaterskloofdam
Amptelike naam Theewaterskloofdam
Land Suid-Afrika
Koördinate 34°01′48″S 19°12′13″O Koördinate: 34°01′48″S 19°12′13″O
Doel Huishoudelik
Openingsdatum 1978
Soort dam Grondvulling
Hoogte 38 m
Lengte 646 m
Bakmaat 480 miljoen m3
Dam op Sonderendrivier

Die Theewaterskloofdam is geleë naby Villiersdorp, Wes-Kaap in Suid Afrika. Die dam is in 1978 gebou en het 'n kapasiteit van 480 miljoen m3 en 'n oppervlakte van omtrent 50 miljoen m2. Die damwalhoogte is 38 m. Kaapstad word uit die Theewaterskloofdam van water voorsien.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]