Theodore Roosevelt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Theodore Roosevelt
President Theodore Roosevelt, 1904.jpg
26ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 14 September 19014 Maart 1909
Voorganger William McKinley
Opvolger William Howard Taft
Geboortedatum 27 Oktober 1858
Geboorteplek New York Stad, New York
Sterftedatum 6 Januarie 1919
Sterfteplek Oyster Bay, New York
Eerste Dame Alice Hathaway Lee (1880–1884)
Edith Kermit Carow (1886–1919)
Politieke party Republikein
Visepresident Geen (1901–1905)
Charles W. Fairbanks (1905–1909)
Handtekening Theodore Roosevelt Signature.svg

Theodore Roosevelt, Jr. (27 Oktober 18586 Januarie 1919) was die 26ste President van die Verenigde State (1901–1909). Tydens sy ampstermyn het Oklahoma op 16 November 1907 die 46ste deelstaat van die Verenigde State geword.