Theodosius I

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Theodosius I
Keiser van die Romeinse Ryk
Theodosius I.
Theodosius I.
Regeer 19 Januarie 379 – 15 Mei 392
15 Mei 392 – 17 Januarie 395 (vir 15 jare en 363 dae)
Volle naam Flavius Theodosius Augustus
Gebore 11 Januarie 347; Cauca of Italica, Spanje
Oorlede 17 Januarie 395; Milaan, Italië (op 48)
Begrawe Konstantinopel
Voorganger Valens
Gratian
Valentinian II
Opvolger Arcadius en Honorius
Adellike huis Theodosius-dinastie
Vader Theodosius die ouere
Moeder Thermantia
Eggenote Aelia Flaccilla
Galla
Kinders Arcadius
Honorius
Pulcheria
Galla Placidia

Theodosius (11 Januarie 347 – 17 Januarie 395), ook bekend as Theodosius I of Theodosius die Grote (Grieks: Θεοδόσιος of Θεοδόσιος ο Μέγας), was van 379 tot 395 keiser van die Romeinse Ryk. Hy het die oostelike en die westelike deel van die ryk herenig en was die laaste heerser van albei dele. Ná sy dood is die twee dele permanent verdeel tussen sy twee seuns, Arcadius en Honorius.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Keisers van die Bisantynse Ryk
Palaiologos-Dynasty-Eagle.svg
Konstantyn die GroteConstantius IIConstans IJulianusJovianusValentinianus IValensGratianusTheodosius IArcadiusTheodosius IIMarcianusLeo ILeo IIZenoBasiliscusAnatasius IJustinus IJustinianus IJustinus IITiberius IIMauriciusPhokasHerakleiosKonstantyn IIIHeraklonasConstans IIKonstantyn IVJustinianus IILeontiosTiberius IIIJustinianus IIPhilippikosAnastasius IITheodosius IIILeo IIIKonstantyn VArtabasdosLeo IVKonstantyn VIIreneNikephoros IStaurakiosMichael ILeo VMichael IITheophilusMichael IIIBasilius ILeo VIAlexanderKonstantyn VIIRomanos IRomanos IINikephoros IIJohannes IBasilius IIKonstantyn VIIIZoëRomanos IIIMichael IVMichael VTheodoraKonstantyn IXMichael VIIsak IKonstantyn XMichael VIIRomanos IVNikephoros IIIAlexios IJohannes IIManuel IAlexios IIAndronikos IIsak IIAlexios IIIIsak IIAlexios IVAlexios VTheodoros IJohannes IIITheodoros IIJohannes IVMichael VIIIAndronikos IIAndronikos IIIJohannes VJohannes VIAndronikos IVJohannes VJohannes VIIJohannes VManuel IIJohannes VIIIKonstantyn XI