Thetford Mines

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thetford Mines
Thetford Mines: Boulevard Frontenac
Thetford Mines: Boulevard Frontenac
Slagspreuk: Fervet Opus
Ligging van Thetford Mines op 'n kaart (Quebec)
Thetford Mines
Thetford Mines
Koördinate: 46°06′46″N 71°17′45″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Estrie
Regionale County
Stigting 1876
Geïnkorporeer op 17 Oktober 2001
Regering
 - Burgemeester Luc Berthold
Oppervlak
 - Dorp 226,82 km²  (87,58 vk m)
Bevolking (2006)
 - Dorp 25 704
 - Digtheid 113,3/km² (293/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Webwerf: ville.thetfordmines.qc.ca

Thetford Mines is 'n dorp in die Estrie-gebied van Quebec, Oos-Kanada, met sowat 16 600 (agglomerasie: 25 700) inwoners (2006). Die dorp is vernoem na die stad Thetford in die Engelse graafskap Norfolk.

Thetford Mines lê in die Appalagge-bergreeks en aan die Bécancourrivier, sowat 106 kilometer suid van Quebecstad en staan bekend vir sy asbesmynbou. 'n Mineralogiese museum behandel die geskiedenis van die asbesmynbou.

Thetford Mines het in 2001 met die buurdorpe Black Lake, Robertsonville, Pontbriand en Thetford-Sud saamgesmelt.

Eksterne skakels[wysig]