Thohoyandou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thohoyandou
(voorheen Sibasa)
Ligging van Thohoyandou op 'n kaart (Limpopo)
Thohoyandou
Thohoyandou
Koördinate: 22°57′S 30°29′O Koördinate: 22°57′S 30°29′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Vhembe
Plaaslike Munisipaliteit Thulamela
Oppervlak
 - Stad 42,62 km²  (16,5 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 69 453
 - Digtheid 1 600/km² (4 144/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 0950
Skakelkode(s) 015

Thohoyandou is 'n stad, geleë noord van die Soutpansberg in Suid-Afrika, en het in 2011 'n bevolking van sowat 70 000 gehad.

Geskiedenis[wysig]

Die stad het ontstaan as gevolg van die beleid van afsonderlike ontwikkeling van die 1970's en 1980's. Dit is ontwikkel as die hoofstad van Venda. Die naam beteken die 'kop van die olifant'.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]