Thomas Cook

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thomas Cook
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 22 November 1808
Melbourne, Derbyshire, Engeland
Oorlede 18 Julie 1892 (op 83)
Bergen, Noorweë
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Bekend vir Thomas Cook & Son
Religie Baptisme

Thomas Cook (* 22 November 1808 in Melbourne, Derbyshire; † 18 Julie 1892 in Bergen, Noorweë) was 'n Britse toerismepionier en stigter van die oudste en tans wêreldbekende reisagentskap Thos. Cook & Son (tans Thomas Cook Group) wat in 1845 in Leicester gestig en in 1865 na Londen verskuif is. Dit was die eerste reisagentskap ter wêreld wat pakkettoere en groepreise verkoop het.