Thomas Henry Ismay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thomas Henry Ismay
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 7 Januarie 1837
Maryport, Cumberland, Engeland
Oorlede 23 November 1899 (op 62)
Sy huis in Dawpool
Nasionaliteit Koninkryk van Groot-Brittanje
Beroep Voorsitter van die White Star Line

Thomas Henry Ismay (* 7 Januarie 1837; † 23 November 1899) was die stigter van die Oceanic Steam Navigation Company, 'n Britse redery wat algemeen as White Star Line bekend staan. Sy seun Joseph Bruce Ismay, uitvoerende beampte van White Star Line, was een van die passasiers en bemanningslede wat die nooiensvaart van die noodlottige luukse passasierskip RMS Titanic in April 1912 oorleef het.