Tieling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tieling
铁岭
Die nuwe gebou van Tieling se stadsregering.
Die nuwe gebou van Tieling se stadsregering.
Ligging van Tieling op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Tieling
Tieling
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 42°17′00″N 123°50′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Liaoning
Regering
 - Burgemeester Li Wenke
Oppervlak
 - Stad 12 966 km²  (5 006 vk m)
 - Stedelik 203 km² (78 vk m)
 - Metro 2 434 km² (940 vk m)
Bevolking (2004)
 - Stad 3 020 000
 - Digtheid 230/km² (600/vk m)
 - Stedelik 305 966
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 500/km² (3 900/vk m)
 - Metropolitaans 647 928
 - Metrodigtheid 270/km² (690/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 112000
Skakelkode(s) 24
Webwerf: tieling.gov.cn

Tieling (Sjinees: 铁岭) is 'n stad in die Sjinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 3 020 000 in 2004. Die stad is in die noordooste van Sjina, wes van die grens tot Noord-Korea, oos van Beijing, noord van Dalian en wes-noordwes van Shenyang geleë.