Tienie Holloway-medalje vir Kleuterliteratuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Tienie Hollowaymedalje vir Kleuterliteratuur is 'n letterkundige toekenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is in 1969 ingestel, nadat dr. J.E. Holloway 'n skenking hiervoor gemaak het, ter nagedagtenis aan sy eggenote, Tienie Holloway, 'n bekende skrywer van kleuterverse in Afrikaans. Die frekwensie van die toekenning -- in die vorm van 'n goue medalje -- het eers geen vaste patroon gehad nie, maar was toegeken aan 'n skrywer met die beste werk van bevredigende gehalte in die genre kleuterliteratuur (kinders onder agt jaar). Vanaf 1976 word die medalje elke drie jaar toegeken.

Lys van wenners[wysig]

Bron[wysig]