Tier-kathaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tier-kathaai
Bewaringstatus
Gebrekkige data (IUBN 3.1)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Scyliorhinidae
Genus: Halaelurus
Spesie: H. natalensis
Binomiale naam
Halaelurus natalensis
(Regan, 1904)
Verspreiding[2]
Verspreiding[2]
Sinonieme

Scyllium natalense Regan, 1904

Die Tier-kathaai (Halaelurus natalensis) is 'n haai wat endemies aan die ooskus en suidkus van Suid-Afrika is. Die haai word 48 cm groot en kom voor in water wat tot 172 m diep is. Die haai is ovipaar met 12 - 22 eiers. Die kleur is lig met donker kolle op die rug.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Robinson, L. (2004). “Halaelurus natalensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 27 September 2011.
  2. Compagno, L. J. V.; Dando, M.; Fowler, S. (2005). Sharks of the World. Princeton University Press, 233–234. ISBN 978-0-691-12072-0. 

Bron[wysig]