Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Tlokwe
Kaart van Suid-Afrika wat Tlokwe in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Kenneth Kaunda
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW402
Hoofstad Potchefstroom
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Suid-Sotho
Area 2 674 km²  
Bevolking 162,762 (2011)

Die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit (voor Februarie 2007 bekend as die Potchefstroom Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Die 2011 sensus stel die bevolking op 162,762[1].

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Riviere[wysig]

Damme[wysig]

Verwysings[wysig]