Tom Starke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tom Starke

Tom Starke (gebore op 18 Maart 1981 in Freital) is 'n Duitse sokkerspeler. Hy speel sedert 2007 vir MSV Duisburg, in die Duitse stad Duisburg. Hy het vantevore ook vir Bayer 04 Leverkusen, Hamburger SV en SC Paderborn 07 gespeel.