Toskaanse leeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Toskaanse leeu
Kopbeen
Bewaringstatus
Fossiel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Felidae
Genus: Panthera
Spesie: P. toscana
Binomiale naam
Panthera toscana
(Schaub, 1949)

Die Toskaanse leeu of Toskaanse jaguar is ‘n prehistoriese groot katsoort uit die ‘‘Villafranchien’’ van Italië. Ewenwel dit oorspronklik as ’n afsonderlike spesie gereken is, word Panthera toscana vandag dikwels as die voorganger van Panthera gombaszoegensis, oftewel die Europese jaguar, beskou.

Letterkunde[wysig]

  • A. Turner: The big cats and their fossil relatives. Columbia University Press, 1997.ISBN 0-231-10229-1