Touba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Touba
Die Groot Moskee in Touba
Die Groot Moskee in Touba
Ligging van Touba op 'n kaart (Senegal)
Touba
Touba
Koördinate: 14°52′N 15°53′W
Land Vlag van Senegal Senegal
Streek Diourbel
Departement Mbacke
Stigting 1887
Regering
 - Goewerneur Shaykh Sidy Mokhtar Mbacké
Hoogte 35 m (115 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 529 176

Touba is 'n stad in Senegal met 'n bevolking van 529 176. Die stad is in 1887 deur Aamadu Bàmba gestig en is 194 km oos van die hoofstad Dakar geleë.