Tour Montparnasse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die toring

Tour Montparnasse is die tweede hoogste wolkekrabber (naas die Tour First) in Frankryk. Die gebou is in 1972 voltooi en het 'n hoogte van 210 meter en 59 verdiepings.

Fotogalery[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tour Montparnasse (kategorie)