Trinomiale naam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

In dierkunde is 'n trinomiale naam of trinomen die amptelike naam van 'n subspesie; dit bestaan uit drie name. Die naam van 'n subspesie bestaan uit:

die naam van die genus,
die naam van die spesie en
die naam van die subspesie.

'n Voorbeeld van 'n trinomiale naam is Buteo jamaicensis borealis ('n subspesie van die rooistertvalk).

Nota[wysig]

  • Vertaal uit die Nederlandse Wikipedia