Tripterygiidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tripterygiidae
Notoclinops caerulepunctus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Blennioidei
Familie: Tripterygiidae
Genera

Sien teks.

Die Drievinne (Tripterygiidae) is 'n vis-familie van die visorde Perciformes. Daar is dertig genera met minstens 140 spesies in die familie. Twaalf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die uitstaande kenmerk van die familie is die feit dat hulle drie dorsale vinne het. Die liggaam is lank en platterig en is bedek met klein skubbe. Die familie word 2 – 8 cm groot. Die familie is gewoonlik alleenswemmers en eet klein ongewerweldes.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Cremnochorites
  • Helcogramma

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]