Tristangrootalbatros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tristangrootalbatros
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Diomedea
Spesie: D. dabbenena
Binomiale naam
Diomedea dabbenena
(Mathews, 1929)[2]
Sinonieme

Diomedea exulans dabbenena(Mathews, 1929)[2]
Diomedea chionoptera

Die Tristangrootalbatros (Diomedea dabbenena) is voël wat aan soms aan die weskus van Suid-Afrika opgemerk word. Die voël is 100 - 110 cm groot, weeg 6 - 7 kg en het 'n vlerkspan van 2.5 - 3.2 meter. Die voël se status is kritiek bedreig; die populasie is minder as 20,000 groot. In Engels staan die voël bekend as die Tristan albatros.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Diomedea dabbenena”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. 2,0 2,1 BirdLife International (2008)(b)