Triton (maan)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Triton   
Triton moon mosaic Voyager 2 (large).jpg
Triton, soos waargeneem deur die Voyager 2-ruimtetuig in 1989.
Ontdekking
Ontdek deur William Lassell
Datum 10 Oktober 1846
Alternatiewe name Neptunus I
Wentelbaaneienskappe
Semi-hoofas 354 759 km
Eksentrisiteit 0,000 016[1]
Wentelperiode −5,876854 dae
(retrograde)[1]
Inklinasie 129,812° (tot Ekliptika)
156,885° (tot Neptunus se ewenaar)[2]
129,608° (tot Neptunus se wentelbaan)
Satelliet van Neptunus
Fisiese eienskappe
Gem. radius 1353,4 ± 0,9 km[3]
(0,2122 Aardes)
Oppervlakte 23 018 000 km2
Volume 10 384 000 000 km3
Massa 2,14×1022 kg
(0,003 59 Aardes)
Gem. digtheid 2,061 g/cm3[3]
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,779 m/s2
Ontsnapping-
snelheid
1,455 km/s
Rotasieperiode sinchronies
Sideriese
rotasieperiode
5 d, 21 h, 2 min, 53s[4]
Aksiale neiging 0
0,76[3]
Temperatuur 38 K[4]
Skynmagnitude 13,47[5]
Absolute magnitude −1,2[6]
Atmosfeer
Oppervlakdruk 1,4–1,9 Pa[4]
(1/70 000 van die oppervlakdruk op Aarde)[7]
Samestelling Stikstof; Metaan spore.[8]


'n Kunstenaarskonsep van 'n uitsig oor die oppervlak van Triton met Neptunus (regs) en die Son (links bo) in die agtergrond.

Triton (Grieks: Τρίτων; ook Neptunus I) is die grootste maan van die planeet Neptunus, en ook die sewende grootste maan in die sonnestelselEuropa.

William Lassell het die maan op 10 Oktober 1846 ontdek, 17 dae ná die ontdekking van dié planeet Neptunus deur Johann Gottfried Galle. Die maan is vernoem ná Triton, 'n god van die see, seun van Poseidon en Amphitrite in die Griekse mitologie.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 David R. Williams (23 November 2006). “Neptunian Satellite Fact Sheet”. NASA. URL besoek op 2008-01-18.
  2. Jacobson, R. A. — AJ (3 April 2009). “Planetary Satellite Mean Orbital Parameters”. JPL satellite ephemeris. JPL (Solar System Dynamics). URL besoek op 2011-10-26. Error on call to template:cite web: Parameters url and title must be specified 2011-10-05.
  3. 3,0 3,1 3,2 Planetary Satellite Physical Parameters”. JPL (Solar System Dynamics). URL besoek op 2011-10-26.
  4. 4,0 4,1 4,2 "Encyclopedia of the Solar System". (2nd). (2007). Ed. Lucy Ann Adams McFadden, Lucy-Ann Adams, Paul Robert Weissman, Torrence V. Johnson. Amsterdam; Boston: Academic Press. 483–502. ISBN 978-0-12-088589-3. 
  5. Classic Satellites of the Solar System”. Observatorio ARVAL. URL besoek op 2007-09-28.
  6. Fischer, Daniel (12.2.2006). “Kuiperoids & Scattered Objects”. Argelander-Institut für Astronomie. URL besoek op 2008-07-01.
  7. Neptune: Moons: Triton”. NASA. URL besoek op 2007-09-21.
  8. A L Broadfoot (December 15, 1989). “Ultraviolet Spectrometer Observations of Neptune and Triton”. Science 246 (4936): 1459–1466. DOI:10.1126/science.246.4936.1459.