Tropiese waterfiskaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tropiese waterfiskaal
Volwasse Laniarius (aethiopicus) major
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Laniarius
Spesie: L. aethiopicus (but see text)
Binomiale naam
Laniarius aethiopicus
(Gmelin, 1788)
Sinonieme

Laniarius ferrugineus aethiopicus (Gmelin, 1788)
Laniarius ferrugineus major

Die Tropiese waterfiskaal (Laniarius aethiopicus) is 'n algemene standvoël in ruigtes, rivier- en immergroen woude en tuine. Hulle bly een-een of pare en verdedig hulle gebied heeljaar. Die voël is 20 - 25 cm groot en weeg 45 - 65 gram. In Engels staan die voël bekend as die Tropical Boubou.

Laniarius aethiopicus mossambicus in Zambië.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]