Truong Tan Sang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Trương Tấn Sang
Truong Tan Sang

President van Viëtnam
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
25 Julie 2011
Vise Nguyễn Thị Doan
Eerste Minister Nguyễn Tấn Dũng
Voorafgegaan deur Nguyễn Minh Triết

Voorsitter van die Raad vir Nasionale Verdediging en Sekuriteit
Ampsbekleër
Amp betree
25 Julie 2011
Vise Nguyễn Tấn Dũng
Voorafgegaan deur Nguyễn Minh Triết

Uitvoerende sekretaris van die Party se sekretariaat
Ampstermyn
Mei 2006 – 3 Augustus 2011
Voorafgegaan deur Phan Dien
Opgevolg deur Lê Hồng Anh

Sekretaris van die Ho Chi Minh-stad-Party se Komitee
Ampstermyn
Junie 1996 – Januarie 2000
Voorafgegaan deur Vo Tran Chi
Opgevolg deur Nguyễn Minh Triết

Voorsitter van Ho Chi Minh-stad se Volkskomitee
Ampstermyn
Maart 1992 – Julie 1996
Voorafgegaan deur Nguyen Vĩnh Nghiep
Opgevolg deur Vo Viet Thanh

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Januarie 1949 (1949-01-21) (65 jaar oud)
Duc Hoa, Frans-Indosjina (tans Viëtnam)
Politieke party KPV
Religie Geen (Ateïsme)

Truong Tan Sang (21 Januarie 1949) is 'n Viëtnamese staatsman. Hy is gebore in die provinsie van Longan. Hy was die leier van die Kommunistiese Party van Sai Gon vanaf 1996 tot 2000. Op 25 Julie 2011 is hy verkies tot president van Viëtnam (hoof van die staat), 'n simboliese posisie.