Tshane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tshane
Ligging van Tshane op 'n kaart (Botswana)
Tshane
Tshane
Koördinate: 24°01′01″S 21°52′08″O Koördinate: 24°01′01″S 21°52′08″O
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Kgalagadi distrik
Bevolking (2001)
 - Stad 858
Tydsone SAST (UTC+2)

Tshane is 'n nedersetting in die Kgalagadi distrik of Botswana. It is situated in Kalahari semiwoestyn en word bedien deur die Tshane-lughawe. Die nedersetting het 'n laerskool en die bevolking het 858 getel tydens die 2001 sensus.[1]

Tshane word omring deur 'n paar kleiner nedersettings, nl. Lehututu, Hukuntsi en Lokwabe. Die digsbevolkte plek is Lehututu met twee laerskole, 'n sekondêre skool en Matcheng Bridgate skool. Byna alle toeriste besoek Lehututu vir akkomodasie en ontspanning, want daar is 'n hotel en nagklub op die dorpie.

Verwysings[wysig]