Tsjegge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tsjegge
(Češi)
Navratilova-PragueOpen2006-05 cropped.jpgJan Hus 2.jpgVáclav Havel cut out.jpg
Martina NavratilovaJan HusVáclav Havel
Totale bevolking: 12 miljoen (skatting)
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Tsjeggië Tsjeggië:
~10 000 000

Vlag van Verenigde State Verenigde State:
   1 462 000
Vlag van Kanada Kanada:
   94 805[1]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk:
   30 000 tot 90 000
Vlag van Slowakye Slowakye:
   30 367
Vlag van Australië Australië:
   21 196
Vlag van Oostenryk Oostenryk:
   20 000

Taal: Tsjeggies
Geloofsoortuiging: Rooms-Katolieke of ongebonde
Verwante etniese groepe: Slawe

  Wes-Slawe

Die Tsjegge (Tsjeggies: Češi) is 'n Wes-Slawiese volk van sowat 12 miljoen mense (waarvan 10 miljoen in Tsjeggië woon, en sowat 2 miljoen in ander lande).

Geloof[wysig]

Hoofartikel: Geloof in Tsjeggië.

Tsjeggië het een van die minste religieuse bevolkings in die ganse Europa en volgens die 2001-sensus is 59% van die landsbevolking agnosties, ateïsties, nie-gelowig of 'n nie-georganiseerde gelowige. Sowat 27% is Rooms Katoliek.

Verwysings[wysig]