Tsjeggies-Silesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tsjeggies-Silesië
České Slezsko
Morawiese-Silesië Beskide
Morawiese-Silesië Beskide
Vlag van Tsjeggies-Silesië
Vlag
Official seal of Tsjeggies-Silesië
Seël
Tsjeggies-Silesië (groen) en die Morawiese enklawes in Silesië se liggings saam met die huidige streke in die Tsjeggiese Republiek
Tsjeggies-Silesië (groen) en die Morawiese enklawes in Silesië se liggings saam met die huidige streke in die Tsjeggiese Republiek
Land Vlag van Tsjeggië Tsjeggië
Hoofstad Opava
Grootste stad Ostrava
Oppervlak
 - Historiese streek 4 459 km²  (1 722 vk m)
Bevolking
 - Historiese streek 1 000 000
 - Digtheid 220/km² (580/vk m)
Tydsone MET (UTC+1:00)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2:00)
Die landsdele van Tsjeggië:
██ Tsjeggies-Silesië ██ Boheme ██ Morawië
geel omlyn:
die twee dele van Oostenryks-Silesië in 1880
Etniese kaart van Oostenryk-Hongarye in 1880

Tsjeggies-Silesië (ook Morawies-Silesië of Sudete-Silesië genoem, Tsjeggies: Slezsko, vandag ook České Slezsko; Duits: Tschechisch-Schlesien; Pools: Śląsk Czeski) is 'n gebied in die noord-ooste van die Tsjeggiese Republiek wat meer of min sinoniem met die historiese Oostenryks-Silesië is. Dit vorm naas Boheme en Morawië een van die drie lande van die Boheemse Kroon.

Eksterne skakels[wysig]