Tsjita

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tsjita
Чита
Monument vir die Desembriste in Tsjita
Monument vir die Desembriste in Tsjita
Vlag van Tsjita
Vlag
Wapen van Tsjita
Wapen
Die ligging van Zabaikalski-krai in Rusland
Die ligging van Zabaikalski-krai in Rusland
Ligging van Tsjita op 'n kaart (Zabaikalski-krai)
Tsjita
Tsjita
Die ligging van Tsjita in Zabaikalski-krai
Koördinate: 52°03′N 113°28′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Zabaikalski-krai
Stigting 1653
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Anatoli Michaljof
Oppervlak
 - Stad 538 km²  (207,7 vk m)
Bevolking (2013)
 - Stad 331 346
 - Digtheid 602/km² (1 559,2/myl2)
Tydsone UTC+10:00 (UTC)
Webwerf: http://www.admin.chita.ru

Tsjita (Russies: Чита́) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Zabaikalski-krai. Die bevolking in 2013 was 331 346. Dit is geleë aan die samevloei van die Tsjita- en die Ingoda-rivier aan die Transsiberiese Spoorlyn, 900 km oos van Irkoetsk.

Eksterne skakels[wysig]