Zhoukou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Tsjoukou)
Spring na: navigasie, soek
Zhoukou
周口
Die Ying-rivier naby die binnestad van Zhoukou.
Die Ying-rivier naby die binnestad van Zhoukou.
Ligging van Zhoukou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Zhoukou
Zhoukou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 33°38′00″N 114°38′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Henan
Regering
 - Burgemeester Yue Wenhai
Oppervlak
 - Stad 11 968 km²  (4 621 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 8 953 172
 - Digtheid 750/km² (1 900/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 466000
Skakelkode(s) 394
Webwerf: zk.gov.cn

Zhoukou (Sjinees: 周口) is 'n stad in die Sjinese provinsie Henan met 'n bevolking van 8 953 172 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina, aan die Jialu- en die Ying-rivier geleë. Tsjoukou grens in die suidooste aan Zhumadian, in die weste aan Xuchang en Luohe, in die noordweste aan Kaifeng en in die noordooste aan Sjangqiu.

Dit is een van die oudste stede in Sjina en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 4000 jaar. Die naam van die stad is afgelei van Zhoujiakou, wat "Zhou se ferrie" beteken. Tydens die Ming-dinastie was Zhoukou 'n belangrike rivierhawe met verbindings tot die Geel- en die Yangtze-rivier.