Tweede Meksikaanse Keiserryk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Segundo Imperio Mexicano
Tweede Meksikaanse Keiserryk
Flag of Mexico (1823-1864, 1867-1893).svg
1864-1867 Flag of Mexico (1823-1864, 1867-1893).svg
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Equidad en la Justicia
(Spaans vir: "Ekwiteit in geregtigheid")
Volkslied: Himno Nacional Mexicano
Ligging of Meksiko
Die Tweede Meksikaanse Keiserryk tussen 1864 en 1867.
Hoofstad Meksikostad
19°29′N 99°07′W
Taal/Tale Spaans
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Keiser
 - 1864–1867 Maksimiliaan I
Regent
 - 1864–1867 Juan Almonte
Wetgewer Kongres
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Franse intervensie 8 Desember 1861
 - Maksimiliaan I aanvaar die kroon 10 April 1864
 - Teregstelling van Maksimiliaan I 19 Junie 1867
 - Benito Juárez betree Meksikostad 15 Julie 1867
Oppervlakte
 - 1864 1 972 550 km2
761 606 sq mi
Bevolking
 - 1864 skatting 8 264 213 
     Digtheid 4,2 /km² 
10,9 /sq mi
Geldeenheid Peso
Keiser Maksimiliaan I van Meksiko (1864–1867)

Die Tweede Meksikaanse Keiserryk (Spaans: Segundo Imperio Mexicano) het vanaf 1864 tot 1867 op die gebied van die huidige Verenigde Meksikaanse State bestaan. Die keiserryk het uit die eerste Meksikaanse Republiek ontstaan wat ná die ontbinding van die Eerste Meksikaanse Keiserryk gestig is. Die keiserryk is tydens die Franse intervensie op 10 April 1864 onder Napoléon III van Frankryk met die Oostenrykse aartshertog Maksimiliaan I van Habsburg as keiser gestig. Napoléon III het Meksiko binnegeval om 'n monargie te stig wat van Frankryk afhanklik sou wees. Met die teregstelling van Maksimiliaan I is die monargie afgeskaf en die Verenigde Meksikaanse State gestig wat steeds bestaan.

Deelgebiede[wysig]

Die Tweede Meksikaanse Keiserryk het uit 50 deelgebiede bestaan:

Bronne[wysig]

  • (en) Arnold Blumberg: The Diplomacy of the Mexican Empire, 1863–1867. Reprinted edition. Krieger, Malabar FL 1987, ISBN 0-89874-931-X.
  • (en) René Chartrand: The Mexican Adventure 1861–67. Osprey, London 1994, ISBN 1-85532-430-X (Men-at-arms Series 272).
  • (de) Johann Lubienski: Der maximilianeische Staat. Mexiko 1861–1867. Verfassung, Verwaltung und Ideengeschichte. Böhlau, Wien u. a. 1988, ISBN 3-205-05110-6 (Forschungen zur europäischen und vergleichenden Rechtsgeschichte 4).
  • (de) Friedrich Weissensteiner: Reformer, Republikaner und Rebellen. Das andere Haus Habsburg-Lothringen. Piper, München 1995, ISBN 3-492-11954-9.

Eksterne skakels[wysig]


Vlag van Meksiko Geskiedenis van Meksiko Wapen van Meksiko
Meso-Amerika OlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMayaTlaxcaltekeAsteke
Kolonisasie Spaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864 Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kastenoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929 Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenis Chiapas-konflik (1994) • Dwelm-oorlog in Meksiko (2006–hede)