Tweeriviere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tweeriviere
Ligging van Tweeriviere op 'n kaart (Oos-Kaap)
Tweeriviere
Tweeriviere
Koördinate: 33°49′44.4″S 23°52′51.6″O Koördinate: 33°49′44.4″S 23°52′51.6″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Kou-Kamma
Tydsone SAST (UTC+2)

Tweeriviere is ‘n gehug in die Langkloof, aan die R62, 3 km oos van Joubertina en 177 km van Port Elizabeth. Die gelyknamige rivier ontspring in die Tsitsikammaberge ten suide en suidooste van die dorpie en loop uit in die Kougarivier. Die konsentrasie van die huise skep die indruk van ‘n dorp. Alhoewel Jacobus Scheepers in 1765 die grond as leningsplaas ontvang het, het Tweeriviere die tradisionele tuiste van die Olivier-familie geword.

Sien ook[wysig]