Twer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Twer-oblast.
Twer
Тверь
Тверь-коллаж1.jpg
Vlag van Twer
Vlag
Wapen van Twer
Wapen
Die ligging van Twer-oblast in Rusland
Die ligging van Twer-oblast in Rusland
Ligging van Twer op 'n kaart (Twer-oblast)
Twer
Twer
Die ligging van Twer in Twer-oblast
Koördinate: 56°51′45″N 35°55′27″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Twer-oblast
Stigting 1135
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Wladimir Babitsjef
Oppervlak
 - Stad 152 km²  (58,7 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 403 726
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.tver.ru/

Twer (Russies: Тверь) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Twer-oblast. Dit is geleë by die samevloei van die Wolga- en die Twertsa-rivier en was van 1931 tot 1990 bekend as Kalinin (Кали́нин).

Twer, wat noord van Moskou lê, was voorheen die hoofstad van ’n magtige Middeleeuse staat in die Russiese Ryk met ’n bevolking van 60 000 op 14 Januarie 1913. Volgens die 2010-sensus is die bevolking tans 403 726.

Eksterne skakels[wysig]