Twickenham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Twickenham
Uitsig oor Twickenham-stadion in 2005.
Uitsig oor Twickenham-stadion in 2005.
'n Kaart van Twickenham.
'n Kaart van Twickenham.
Ligging van Twickenham op 'n kaart (Groter Londen)
Twickenham
Twickenham
'n Kaart van Twickenham.
Koördinate: 51°26′55″N 0°20′13″W Koördinate: 51°26′55″N 0°20′13″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Flag of England.svg Engeland
Graafskap Groter Londen
Bevolking (2007)
 - Voorstad 19 554
Tydsone MGT (UTC±00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode TW1, TW2
Skakelkode(s) 020

Twickenham is 'n groot voorstedelike dorp wat 10 kilometer suidwes van sentraal-Londen geleë is en is die hoofkwartier van die administratiewe area (Londen Borough) van Richmond upon Thames. Dit is een van die belangrike plaaslik distriksentrums soos in die Londen-plan geïdentifiseer.[1] Met Londen se voorstedelike groei in die 20ste eeu het Twickenham uitgebrei en 'n bevolkingsontploffing beleef. Twickenham word in 1926 'n munisipaliteit en vorm sedert 1965 deel van die groter Londen area.[2]

Vewysings[wysig]

  1. Mayor of London (Februarie 2008). “London Plan (Consolidated with Alterations since 2004)”. Greater London Authority. URL besoek op 2009-08-06.
  2. Young, K. & Garside, P., (1982). Metropolitan London: Politics and Urban Change 1837-1981.